THOUGHTS FOR LIFE February 5

Uneducated, ordinary men turned their world upside down. Acts 1:5-8, 4:13, chapter 17:6, 1Cor.1:26-31, Heb.12:1-3, Acts 5:5-7, 26, 27, 40. Acts 10:1, 5, 28. ‘There remains yet much land to be possessed!′ Josh.13:1. All of Asia heard the word within two years as a result of focused ministry coming from one school! Acts 19:8-11. ‘Get you up into a high mountain, O herald of Good Tidings, lift up your voice with strength!′ Is.40:9. Picture the body language of the messengers returning from the battlefield with the glad tidings of victory! ‘How beautiful upon the mountains are the feet of him who brings good tidings, who publishes peace, who brings good tidings of good; who publishes salvation!′ Isaiah 52:7.

---

Fonteinvarsgedagtes Februarie 5

“Dit sê en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie, mense wat verduisterd is in die verstand en vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is vanweë die verharding van hulle hart; wat ongevoelig geword het en hulle oorgegee het aan die ongebondenheid om in hebsug allerhande onreinheid te bedrywe. Maar julle het Christus nie so leer ken nie, as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus: dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan.″ Ef.4:17-22. “Die Naam van die Here word geopenbaar in Sy vakmansskap, Hy gee rotsvaste identiteit aan Sy werk, dat dit volmaak is! Sy naam onderskei Sy produk! Maar die Steenrots wat jou verwek het, het jy veronagsaam; en jy het die God vergeet wat jou voortgebring het.″ Deut.32:3,4,18. “Luister na My, julle wat die geregtigheid najaag, wat die HERE soek! Aanskou die rots waaruit julle gekap is en die steengroef waaruit julle gegrawe is.″ Jes.51:1.